March 7, 2019

Geniet ‘n Stukkie Vis by De Vette Mossel Grootbrak

Geniet ‘n Stukkie Vis by De Vette Mossel Grootbrak

Geniet ‘n Stukkie Vis by De Vette Mossel Grootbrak

Geniet Lekker Seekos by De Vette Mossel Grootbrak Restaurant

Daar is niks so lekker so ‘n stukkie vis wat reg gaargemaak is nie! De Vette Mossel Grootbrak is ‘n seekos restaurant wat beslis die kuns van seekos gaarmaak bemeester het. Hier kan jy ook met jou voete in die sand sit en vir 3 ure lank smul aan soveel seekos waarvoor jy lus het! Kom geniet daai lekker stukkie vis!

De Vette Mossel Grootbrak Maart 2019 Kalender

Moenie uitstel nie – maak nou jou bespreking! Maart 2019 se kalender is ingesluit. Beplan, bespreek en kom geniet!

  • 9 Maart (Saterdag) Aand Ete
  • 10 Maart (Sondag) Middag Ete
  • 16 Maart (Saterdag) Aand Ete
  • 17 Maart (Sondag) Middag Ete
  • 20 Maart (Woensdag) Middag en Aand Ete
  • 22 Maart (Vrydag) Aand Ete
  • 23 Maart (Saterdag) Vol Bespreek
  • 24 Maart (Sondag) Middag Ete
  • 27 Maart (Woensdag) Middag en Aand Ete
  • 29 Maart (Vrydag) Middag en Aand Ete
  • 30 Maart (Saterdag) Vol Bespreek
  • 31Maart (Sondag) Middag Ete

As jy ‘n groep van 20 of meer gaste het maak De Vette Mossel Grootbrak enige dag oop! Dis ook ‘n fantastiese venue vir funksies en troues in die Tuinroete!

Geniet ‘n Stukkie Vis by De Vette Mossel Grootbrak

Geniet ‘n Stukkie Vis by De Vette Mossel Grootbrak

0 Comments