September 23, 2026

Midbrak Hardeware is oop op Braaidag

Midbrak Hardeware is oop op Braaidag

Midbrak Hardeware is oop op Braaidag

Braai Benodighede in Reebok

Gelukkige Erfenisdag! Voor jy die vure aansteek op Braaidag, 24 September 2026, kom maak eers ‘n draai by jou gunsteling hardeware winkel! Midbrak Hardeware is oop op Braaidag vanaf 08h00 tot 13h00.

Ons bied ‘n lekker promosie aanbied op ons Safari produkte. Kom koop enige 2 Safari produkte en staan die kans om ‘n kry ‘n gratis geskenk te wen. Daar sal verskeie pryse, lekker promosies wees op talle produkte.

Raak jou hout of vuuraanstekers min? Vinnig spring en maak ‘n draai. Ons bied ‘n groot verskeidenheid braai benodighede aan. Dit sluit roosters, braaitange, vuuraanstekers, hout en vele meer in.

Click here for more information and contact details <

The post Midbrak Hardeware is oop op Braaidag first appeared on Lalakoi Directory.

0 Comments