February 25, 2026

Hierdie Vrydag is Markdag by Midbrak Hardeware

Hierdie Vrydag is Markdag by Midbrak Hardeware

Reebok Hardeware Markdag

Reebok Hardeware Markdag

Die wag is verby… Midbrak Hardeware nooi alle kontrakteurs, nutsmanne, asook Jan Alleman na ons Markdag hierdie Vrydag 27 Februarie 2026! Lekker groot pryse op die spel.

Hierdie Vrydag 27 Feb 2026: 08h00 – 15h00. Moenie dit misloop nie!

Kom vroeg en beleef ’n dag propvol energie, demonstrasies en groot opwinding saam met die Midbrak Hardware span en van ons top verskaffers! Ons verskaffers gaan hul produkte regstreeks demonstreer, nuwe produkte bekendstel en wys presies hoe jy slimmer, vinniger en beter kan werk.

Het jy ’n projek in gedagte? Nou is jou kans om eerstehands kundige advies, praktiese oplossings en vars idees te kry!

  • Ontmoet ons verskaffers
  • Produk Demonstrasies
  • Kundige Advies
  • Lekker pryse
  • 13h00 – Rissie Eet Kompetisie
  • Worsrolle Te Koop en talle verrassings

Click here for more information and contact details <

The post Hierdie Vrydag is Markdag by Midbrak Hardeware first appeared on Lalakoi Directory.

0 Comments