February 3, 2026

Midbrak Hardeware Markdag 27 Feb 2026

Midbrak Hardeware Markdag 27 Feb 2026

Midbrak Hardeware Markdag 27 Feb 2026

Reebok Hardeware

Midbrak Hardeware in Reebok nooi u hartlik uit na ons spesiale Markdag op Vrydag 27 Februarie 2026. Talle van ons verskaffers gaan die dag hul produkte kom uitstal, demonstrasies aanbied asook nuwe produkte ten toon stel. Nou is jou kans om kundige advise te kry asook oplossings/ idees vir jou volgende projek.

  • Ontmoet ons verskaffers
  • Produk Demonstrasies
  • Kundige Advies
  • Lekker pryse
  • 13h00 – Rissie Eet Kompetisie
  • Worsrolle en Koeldranke Te Koop
  • En talle verrassings!

Kom geniet die oggend saam met ons.

Click here for more information and contact details <

The post Midbrak Hardeware Markdag 27 Feb 2026 first appeared on Lalakoi Directory.

0 Comments