January 9, 2026

Januarie 2026 Mosselbaai Langarm Dans

Januarie 2026 Mosselbaai Langarm Dans

Januarie 2026 Mosselbaai Langarm Dans

Begin 2026 reg met lekker ritme, pret en goeie geselskap by die eerste Nuwejaars dans van Blasters Centre Mosselbaai. Ons nooi jou uit na ons eerste dans van 2026 op Vrydag 30 Januarie 2026. Kom skop 2026 af op ‘n hoë noot met Rachus Muller wat sal sorg vir lekker musiek. Jy kan uitsien na bekende treffers, lekker dansmusiek en ‘n atmosfeer wat jou voete sal laat juk vir die volgende draai op die dansvloer.

Of jy nou ’n ywerige danser is of net lus is vir ’n gesellige aand uit saam met vriende, is hierdie die plek om te wees. Blasters bied smullekker kos, ’n kontant kroeg, en ’n warm, ontspanne omgewing waar almal welkom voel. Goeie nuus vir ouers, ons kinderspeelarea sal oop wees, sodat die hele gesin die aand kan geniet.

  • Wanneer: Vrydag 30 Januarie 2026 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon, indien jy aanlyn bespreek op www.blastersmosselbay.co.za
  • R80 per persoon indien jy nie aanlyn wil bespreek nie
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar

Click here for more information and contact details <

 

The post Januarie 2026 Mosselbaai Langarm Dans first appeared on Lalakoi Directory.

0 Comments