Mosselbaai Poste vir Kelners Beskikbaar
Blasters Mosselbaai is opsoek na ervare kelners en kelnerinne om deel te raak van ons dinamiese span.
Vereistes vir aansoeke:
- Goed kan kommunikeer
- Afrikaans en Engels magtig wees
- Positiewe Houding
- Nie-roker
Slegs CV’s wat per hand afgelewer word sal oorweeg word.
The post Mosselbaai Poste vir Kelners first appeared on Lalakoi Publishing Network.


0 Comments