Tag Archive for Vleesbaai Sondag Buffet Middagetes

Maart Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffet Mosselbaai Vleesbaai

Maart Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai: slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai bied oudergewoonte hul gewilde Sondag Buffet-middagetes aan gedurende Maart 2017. Besoek Stoepsit Restaurant hierdie maand vir hul legendariese buffet-middagetes en uitgebreide wynlys. Besprekings is noodsaaklik. Bespreek ‘n tafel vir jou en jou familie en vriende en […]… More Info

Sondag Buffet Middagetes naby Vleesbaai en Boggomsbaai, Mosselbaai

Stoepsit Restaurant Vleesbaai

Sondag Buffet Middagetes naby Vleesbaai en Boggomsbaai, Mosselbaai Restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai Stoepsit Restaurant, ‘n gewilde restaurant en funksielokaal net buite Mosselbaai op die Vleesbaai/ Boggomsbaaipad bied heerlike Sondag Buffet Middagetes aan. Hier kan u nie net top gehalte kos geniet nie, maar ook ontspan saam met familie en vriende in ‘n gesellige atmosfeer in […]… More Info