Tag Archive for United Paints Mosselbaai

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai United Paints Mosselbaai bied ‘n Chalk Verf Werkswinkel aan op Saterdag 26 September 2020 vanaf 09h30 by hul nuwe perseel in die Bayview Plaza Voorbaai Mosselbaai. Kom geniet die oggend saam met ons en leer nuwe Chalk verf tegnieke aan. Daar is slegs plek vir 10 persone. Jou betaling verseker […]… More Info

Chalk Verf Klas Mosselbaai

Chalk Verf Klasse by United Paints Mosselbaai

Chalk Verf Klas Mosselbaai Chalk Verf Klasse by United Paints Mosselbaai United Paints Mosselbaai bied van tyd-tot-tyd Chalk Verf Klasse aan en op Saterdag 16 Maart 2019 kan jy en jou vriendinne weer naderstaan vir nog ‘n puik klas. Die klas beloop R 350.00 per persoon. Dit sluit ‘n platterbord in asook die nodig verf […]… More Info

Black Friday Verf Promosie Tuinroete

Black Friday Verf Promosie Tuinroete Black Friday United Paints Mosselbaai, George en Oudtshoorn Beplan jy om binnekort ‘n verfprojek aan te pak en benodig nou verf en verfprodukte? Dan is hierdie Black Friday Promosie van United Paints in George, Mosselbaai en Oudtshoorn net vir jou. United Paints bied hierdie Black Friday, 23 November 2018, 10% […]… More Info

Lente Verf Promosie in Mosselbaai

Lente Verf Promosie in Mosselbaai United Paints Mosselbaai bied fantasties pryse op ‘n reeks top gehalte verf tydens hul groot verf promosie die komende 2 maande. Dit is nou die tyd om jou vir jou huis ‘n nuwe baadjie aan te trek of nuwe kleur in te bring. 20lt Ultra Roofshield (8jaar waarborg) vanaf R […]… More Info