Tag Archive for Stoepsit Restaurant en Venue

April Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

April Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

April Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai: slegs 20km vanaf Mosselbaai op die Vleesbaai/ Boggomsbaai/ Gouritsmondpad, bied oudergewoonte hul legendariese Sondag Buffet-middagetes aan gedurende April 2017. April-maand het vyf Sondae en bied jou ‘n ekstra geleentheid om saam met vriende en familie te ontspan en gehalte kos te geniet. Stoepsit is […]… More Info

Maart Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffet Mosselbaai Vleesbaai

Maart Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai: slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai bied oudergewoonte hul gewilde Sondag Buffet-middagetes aan gedurende Maart 2017. Besoek Stoepsit Restaurant hierdie maand vir hul legendariese buffet-middagetes en uitgebreide wynlys. Besprekings is noodsaaklik. Bespreek ‘n tafel vir jou en jou familie en vriende en […]… More Info

Oujaarsdans by Stoepsit naby Vleesbaai Mosselbaai

Oujaarsdans by Stoepsit naby Vleesbaai Mosselbaai

Oujaarsdans by Stoepsit naby Vleesbaai Mosselbaai Mosselbaai Oujaarsdans 2016 Die einde van 2016 is een van die dae hier en talle families en vriende beplan reeds hul oujaarsaand. Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai Mosselbaai bied oudergewoonte weer hul Oujaarsdans aan 31 Desember 2016. Bring jou vriende en familie en dans die nuwejaar in hier […]… More Info