Tag Archive for Mosselbaai Restaurant

Stoepsit Restaurant Vleesbaai Oop na die Inperking

Stoepsit Restaurant Vleesbaai Oop na die Inperking

Stoepsit Restaurant Vleesbaai Oop na die Inperking Vleesbaai Restaurant Stoepsit Restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai is weer oop na die inperking en staan reg om u te verwelkom. Stoepsit is net buite Mosselbaai, 7 km vanaf die N2 op die Boggomsbaai-pad. Die restaurant is oop op Sondae vir die legendariese Sondag 4-gang middagete. Stoepsit het voldoende […]… More Info

Jaareind Funksies in Mosselbaai

Jaareind Funksies in Mosselbaai

Jaareind Funksies in Mosselbaai Dis weer daardie tyd van die jaar waarna talle mense heeljaar na uitsien, jaareind funksies! Beach House Restaurant bied verskeie uitstekende opsies aan vir jaareind funksies. Die restaurant bied uitstaande gehalte buffetetes aan, met ‘n asemrowende uitsig oor Mosselbaai. Beach House Restaurant is ‘n gewilde restaurant vir jaareind funksies, verjaarsdag partytjies, […]… More Info

Vleesbaai Restaurant Oop Naweke

Vleesbaai Restaurant Oop Naweke

Vleesbaai Restaurant Oop Naweke Stoepsit Restaurant Vleesbaai Stoepsit Restaurant en Venue is ‘n gewilde restaurant en kuierplek buite Mosselbaai op die Boggomsbaai/ Gouritsmond/ Vleesbaai-pad, 7km vanaf die N2. Stoepsit is elke naweek oop! Kom geniet ‘n smullekker ontbyt Saterdae tussen 09h00 en 12h00 en ‘n heerlike 4-gang middagete elke Sondag. Bring die familie en geniet […]… More Info

Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai

Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai

Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai Sondag Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai Bederf jou geliefdes hierdie maand met ‘n heerlike 4-gang Sondag Buffet Middagete by die wel-bekende Buffet Restaurant naby Vleesbaai, Stoepsit Restaurant en Venue. Stoepsit is geleë in die natuurskoon Vleesbaai slegs minute se ry vanaf Mosselbaai. Vir top gehalte kos, ‘n rustige atmosfeer en ‘n kwaliteit […]… More Info