Tag Archive for Ford Mosselbaai

Nuwe toevoeging tot Ford Ranger vloot in Mosselbaai

Ford Ranger Mosselbaai

Nuwe toevoeging tot Ford Ranger vloot in Mosselbaai Ford Ranger 2.2 in Mosselbaai Mosselbaai Ford is trots om aan te kondig dat hul eersdaags die splinternuwe outomatiese 2.2 TDCi Ford Ranger te wagte is. Ford het sy huidige Ranger vloot vernuwe met hul addisionele nege 2.2 TDCi reeks toegerus met ‘n 6-spoed outomatiese ratkas. Modelle […]… More Info