Tag Archive for Chalk Verf

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai United Paints Mosselbaai bied ‘n Chalk Verf Werkswinkel aan op Saterdag 26 September 2020 vanaf 09h30 by hul nuwe perseel in die Bayview Plaza Voorbaai Mosselbaai. Kom geniet die oggend saam met ons en leer nuwe Chalk verf tegnieke aan. Daar is slegs plek vir 10 persone. Jou betaling verseker […]… More Info

Chalk Verf Klas Mosselbaai

Chalk Verf Klasse by United Paints Mosselbaai

Chalk Verf Klas Mosselbaai Chalk Verf Klasse by United Paints Mosselbaai United Paints Mosselbaai bied van tyd-tot-tyd Chalk Verf Klasse aan en op Saterdag 16 Maart 2019 kan jy en jou vriendinne weer naderstaan vir nog ‘n puik klas. Die klas beloop R 350.00 per persoon. Dit sluit ‘n platterbord in asook die nodig verf […]… More Info