Tag Archive for Chalk Verf Werkswinkel Mosselbaai

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai

Chalk Verf Werkswinkel in Mosselbaai United Paints Mosselbaai bied ‘n Chalk Verf Werkswinkel aan op Saterdag 26 September 2020 vanaf 09h30 by hul nuwe perseel in die Bayview Plaza Voorbaai Mosselbaai. Kom geniet die oggend saam met ons en leer nuwe Chalk verf tegnieke aan. Daar is slegs plek vir 10 persone. Jou betaling verseker […]… More Info