Maalvleis Spesiale Aanbiedings Mosselbaai

Maalvleis Spesiale Aanbiedings Mosselbaai

Maalvleis Spesiale Aanbiedings Mosselbaai

 

 

 

 

 

 

 

Maak ‘n draai by Kalahari Vleis en Deli in Voorbaai Mosselbaai vir top gehalte maalvleis (lean) teen slegs R 69.99 per/kg en plaashoenders teen R 43.99 per/kg. Hierdie spesiale aanbiedings is slegs geldig tot 5 Maart 2021.

Kalahari Vleis en Deli is geleë in die Oostville Sentrum op die hoek van Louis Fourie en Garretstraat in Voorbaai.

Vir ‘n groot verskeidenheid ander vleis, biltong en allerlei ander verwante produkte, besoek Kalahari Vleis en Deli vandag nog.

Maalvleis Spesiale Aanbiedings Mosselbaai

The post Maalvleis Spesiale Aanbiedings Mosselbaai first appeared on Lalakoi Directory.

The post Maalvleis Spesiale Aanbiedings Mosselbaai first appeared on Lalakoi Publishing Network.