Lente Verf Promosie in Mosselbaai

United Paints Mosselbaai bied fantasties pryse op ‘n reeks top gehalte verf tydens hul groot verf promosie die komende 2 maande. Dit is nou die tyd om jou vir jou huis ‘n nuwe baadjie aan te trek of nuwe kleur in te bring.
- 20lt Ultra Roofshield (8jaar waarborg) vanaf R 649
- 20lt Smooth Matt (Interior/ Exterior) (7 jaar waarborg) vanaf R 749
- 5lt Smooth Matt (Interior/ Exterior) (7 jaar waarborg) vanaf R 220
- 5lt Non Drip Enamel (White/Cream) R 699
- 20lt Gloss Enamel (White/Cream) R 699
- 5lt QD Red Oxide Primer R 235
- 5lt QD Top Coats in verskillende kleure R 340
- 5lt QD Swart/Wit Top Coat R 299
Gratis dienste sluit in:
- Gratis aflewering in Mosselbaai
- Tegniese advies
- Opmetings van perseel
- Hulp met kleur kombinasies
Hierdie promosie is geldig tot 31 Oktober 2016.