De Vette Mossel Lente Promosie

Lente Promosie by De Vette Mossel
Dis heerlike lente by De Vette Mossel in Groot Brakriver. Kom vier die nuwe seisoen met die De Vette Mossel Lente Gesin Promosie. Kom skop jou skoene uit, ontspan saammet jou gesin en geniet seekos in oorvloed by die De Vette Mossel seekos restaurant reg op die strand in die Tuinroete.- Volwassenes – R240
- Hoërskoolkinders – R120
- Laerskoolkinders – R50
- Voorskoolkinders – gratis
- Ouma en Oupa oor 60 kry 20% afslag

