Valyntyn’s Geskenke in Mosselbaai
Valentynsdag is om die draai en as jy nog opsoek is na die perfekte geskenk vir jou Valentyn moet jy beslis inloer by Dazzle It Windsor House in Marshstraat of by hul winkel in die Goods Shed.
Geskenke in Mosselbaai
Dazzle It het ‘n groot verskeidenheid items ideal vir geskenke vir Valentynsdag. Kies tussen hul wye reeks kwaliteit handsakke, Cotton Road sakke, beursies, juwele, bederf-reeks Ruah, klere asook ander unieke geskenke vir die man of vrou in jou lewe.
Pryse wat ieder-en-elk se sak sal pas.
Vir meer inligting, besoek gerus ons webblad.