See Spens Hartenbos Lewer Nou Af
See Spens Hartenbos is nou gereed om hul heerlik kwaliteit wegneemetes na u te bring tydens die inperking. Geniet heerlike vis en skyfies, burgers, calamari en vele meer tydens die inperking.
Inperkings Besigheidsure:
- Maandae tot Saterdae van 10h00 tot 16h45.