Desember Diepsee Hengel in Mosselbaai

Desember Diepsee Hengel in Mosselbaai

Desember Diepsee Hengel in Mosselbaai

 

 

 

 

 

 

 

Hou jy vakansie in die Tuinroete die Desember? Bederf jouself of jou familie met ‘n diepsee hengel ekskurie op Mia Muis Fishing and Pleasure Trips vanaf die Mosselbaaihawe.

Alle hengelgerei and aas word voorsien.

Besprekings is noodsaaklik.

Kontak Michelle op 084 806 9282.