Vadersdag Geskenke in Mosselbaai

Vadersdag Geskenke in Mosselbaai

Vadersdag Geskenke in Mosselbaai

Op Sondag 19 Junie 2016 is dit weer Vadersdag. As jy soos ek, nou groot geskrik het, moenie bekommerd wees nie. Bay Tobacco bied ‘n verskeidenheid geskenke aan perfek vir Vadersdag!

Bederf jou vader of vader-figuur in jou lewe met ‘n spesiale geskenk en wys so dat jy hom waardeer.

Bay Tobacco bied ‘n verskeidenheid tabak en tabak produkte aan soos byvoorbeeld

  • Pype
  • Aanstekers
  • Hubbly Bubblies
  • Elektroniese sigarette
  • Sigarette houers
  • En vele meer

Besoek Bay Tobacco by Fruit and Veg City in Voorbaai Mosselbaai vir die perfekte Vadersdag geskenk.

Koop vir meer as R120 en kom outomaties in aanmerking vir ‘n gelukkige trekking wat aan einde Junie plaasvind.

Vadersdag Geskenke in Mosselbaai